ix - Register van Toonsettings van Gedigte

ix - Register van Toonsettings van Gedigte #

In die oorspronklike Register van Toonsettings en Gedigte hoofstuk van die gedrukte boek het dit 'n eenvoudige tabel met twee kolomme bevat: Gedig en Getoonset Deur.

Sedertdien het A.D. Keet se kleindogter, Ilse, 'n omvattende samestelling gemaak van al die getoonsette gedigte en inligting daaroor wat opspoorbaar was. Hierdie versameling kan gesien word by Toonsettings van A.D. Keet se Gedigte

Ons laat dus die ouer, eenvoudige lys uit hierdie electroniese weergawe van die manuskrip.